VF+ Logo Pmb City Hall

VryheidsFront Plus - Kwazulu-Natal

Pietermaritzburg

English Inleiding Nuusgebeure Videos Artikels Selfbeskikking! VF+ Webwerf en Facebook

VryheidsFront Plus KZN - Pietermaritzburg



VF+ Logo Pmb City Hall



Nie met mag en krag sal jy slaag nie,
maar deur my Gees,
sê die Here,
die Almagtige.

AFRIKANER-SELFBESKIKING. (advertensie)

Die haalbaarheid en volhoubaarheid van selfbeskikking vir 'n volk op onafhanklike grondgebied is op uiters kundige wyse nagevors en gepubliseer.

Hierdie nuwe boek oor Afrikaner-Selfbeskikking word werklik aanbeveel vir dié wat Selfbeskikking as 'n noodsaaklikheid sien maar nie eintlik op hoogte is van die SA-Grondwet of Internasionale Regsvereistes nie.

'n Afrikaner-heimat:- die Tiende Provinsie"

deur Cor Ehlers.